top of page
Christia Visser - 17 Shots (Key: OR Gmaj)

Christia Visser - 17 Shots (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-00270
$12.95Price

Title: 17 Shots

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Christia Visser

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Gmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Vir my duiwels op Muizenberg se strand

En bedrog want sy oorspeel haar hand

Vir die draai wat my rolmodel nou ry

Vir die skade waar angstigheid my lei

 

Vir die kere wat ek oorgee aan my lyf

Te veel dink met 'n pen wat nie wil skryf

Vir die leuens wat ek myself maak glo

As ek vergeet my huis is bo

 

17 shots

Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie

17 shots

Om en om en om die rondte is weer op my

Slaan hom weg, slaan hom weg

Gooi hom terug, gooi hom terug

Laat hy val, cheers vir eers

Drink, drink, drink 17 shots

Om myself te vind

 

Vir my hart wat op n drip moet gaan lê

Vir die dinge wat ek wil maar nooit sal sê

Vir insecurity wat spoel

Vir my siel wat way te veel wil voel

 

Vir die spasie tussen liefde en geluk

Vir die blomme wat sal doodgaan as ek pluk

Vir die toekoms en verlede en die nou

En vir alles wat ek eendag gaan berou

 

17 shots

Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie

17 shots

Om en om en om die rondte is weer op my

Slaan hom weg, slaan hom weg

Gooi hom terug, gooi hom terug

Laat hy val, cheers vir eers

Drink, drink, drink 17 shots

Om myself te vind

 

Vir nou, vir nou

Is daar niks en niemand wat my spoed kan breek

Vir nou, vir nou

Sal ek doen net wat ek wil

Vir nou, vir nou

Is daar niks en niemand wat my spoed kan breek

Vir nou vir nou

Sal ek glo net wat ek moet

 

17 shots

Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie

17 shots

Om en om en om die rondte is weer op my

 

17 shots

Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie

17 shots

Om en om en om die rondte is weer op my

Slaan hom weg, slaan hom weg

Gooi hom terug, gooi hom terug

Laat hy val, cheers vir eers

Drink, drink, drink 17 shots

Om myself te vind

Om myself te vind

Om myself te vind

 

Composer: CHRISTIA VISSER/ADOLF VORSTER/DON KELLY (SELECT)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page