Bok van Blerk - 68 Chevy (Minki) (Key: OR Bbmaj - BV)
Title: 68 Chevy (Minki)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bok van Blerk from “Platteland”
Genre: South African; Pop; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2000s; 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: Yes
More info: Platteland is 'n Afrikaanse drama/musiekblyspel rolprent wat in Vrede en omgewing deur die Mozi-platemaatskappy en Philo-films vervaardig is. Die regisseur is Sean Else. Die rolprent het op 12 November 2011 in teaters begin draai. Hierdie liedjie kom voor op die klankbaan.
Lyrics: Yes
Sy ry ‘n 1968
Chevy
Sy sê daar’s soveel om te sien
En soos sy weg trek voel my hart
Heavy
Maar ek kon niks sê dat sy bly
En al my vriende sê vir my
Buddy
‘n One night stand is mos nie trou
Want girls so mooi soos sy gaan nooit
Steady
En girls soos sy weet nie van bly
Toe sê my
Is jy nogsteeds so lief vir my
Minki
Soos daai aand op die plaas
Ons het so geraas
Jy’t gesê jy wil bly
Want jy’s klaar gery
Maar nou is jy so ver van my
Minki
En ek wag by die draai
Waar die stofpad waai
Want ek’s ‘n man wat by jou kan staan
En elke aand dink ek aan jou Minki
Dink watter ou voel aan jou lyf
En al my pêlle sê ek’s mal
Crazy
Maar ek weet jy dink ook aan my
Toe sê my
Is jy nogsteeds so lief vir my
Minki
Soos daai aand op die plaas
Ons het so geraas
Jy’t gesê jy wil bly
Want jy’s klaar gery
Maar nou is jy so ver van my
Minki
En ek wag by die draai
Waar die stofpad waai
Want ek’s ‘n man wat by jou kan staan
Na na na na na na na na na na………
En hoe ver gaan jy met daai ou
Chevy
En hoeveel moet jou hart nog sien
En soos die paaie rol en draai
Minki
Onthou dat êrens kan jy bly
Toe sê my
Is jy nogsteeds so lief vir my
Minki
Soos daai aand op die plaas
Ons het so geraas
Jy’t gesê jy wil bly
Want jy’s klaar gery
Maar nou is jy so ver van my
Minki
En ek wag by die draai
Waar die stofpad waai
Want ek’s ‘n man wat by jou kan staan
En ek wag by die draai
Waar die stofpad waai
Want ek’s ‘n man wat by jou kan staan
Composer: JOHAN VORSTER/SEAN ELSE/BOK VAN BLERK (MOZI RECORDS PUBLISHING)