top of page
Anneli van Rooyen - Aan Die Einde Van Die Reenboog (Key: OR Fmaj)

Anneli van Rooyen - Aan Die Einde Van Die Reenboog (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-00346
$12.95Price

Title: Aan Die Einde Van Die Reënboog (Aan Die Einde Van Die Reenboog)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste sangeresse gemaak in Suid-Afrika. Sy het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes

 

Waar’s die son van jou lag

Waar’s die blink van jou oë

Waar is die jy waarin ek kan glo

Waar’s die pols van jou hart

En die geur van jou hand

Waar het ek jou verloor

 

Aan die einde van die reënboog

Reg geklee in geel en blou

Vol geheime in sy goudpot

Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog

Reg geklee in geel en blou

Vol geheime in sy goudpot

Met waarheid oor my en oor jou

 

Waar’s die vers van jou staan

Waar’s die knik van jou ja

Waar is die droom wat vergete wag

Hoe verstaan mens alleen

Al die seer, die verveel

Waar het ek jou verloor

 

Aan die einde van die reënboog

Reg geklee in geel en blou

Vol geheime in sy goudpot

Met waarheid oor my en oor jou

Aan die einde van die reënboog

Reg geklee in geel en blou

Vol geheime in sy goudpot

Met waarheid oor my en oor jou

 

Composer: CHRISTA STEYN (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page