Various - Afrikaans Is Groot (Key: OR Bbmaj)
Title: Afrikaans Is Groot
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Afrikaans Is Groot Verskeie Kunstenaars
Genre: Pop; South African; Group
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Soos gesing deur Steve Hofmeyr, Snotkop, Corlea, Jay du Plessis, Karlien van Jaarsveld, Theuns Jordaan, Riana Nel, Bok van Blerk, Elvis Blue, Demi Lee Moore, Ruhan du Toit, Ricus Nel, Tarryn Lamb, Dewald Wasserfall
Lyrics: Yes
Ek sal my woorde wil uitbasuin
Soos 'n weghol stoomtrein
Ek sal bly staan en ek sal nie val
In die naam van ons taal
Ek sien jou vrees voor die son verdwyn
Soos die strale weer op ons skyn
Deur die moedhou sal ons dit terugkry
'n Trots wat vir altyd sal bly
Van die ooste
Tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Dis die taal waarin ek wil glo
Dis die taal waarin ek wil droom
Niks klink mooier as wat ons ken
Jy't my hart lank terug gewen
Van die ooste
Tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot (Afrikaans is groot)
Afrikaans is groot
Afrikaans is groot
Van die ooste
Tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot
Van die ooste
Tot die weste
Van die suide tot bo in die noorde
Hou ons ons taal omhoog
Want Afrikaans is groot
Afrikaans is
Groot
Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)