Elandre - Afrikaans Sal Bly (Key: OR Ebmaj)
Title: Afrikaans Sal Bly
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elandré Schwartz (Elandre)
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
More info: Elandré Schwartz is 'n Suid-Afrikaanse musikant. Elandré het bekendheid gewerf na hy ‘n video van sy vertolking van "Tougher than the Rest" van Bruce Springsteen op sosiale media gelaai het. Sy debuutalbum Kleindorpdromer is op 1 September 2017 vrygestel.
Lyrics: Yes
Hoe sou dit wees
As jy kon wees wie jy is
As jy kon leef
Sonder vrees in jou hart
Sou jy kan trots wees
Op Ingrid en Antjie se werk
Sou die kleur van jou vel
Net 'n klein deel vertel
Van wie jy is?
Wat as ek sê daar is meer as bloed in jou hart
Wat as ek sê daar is plek vir my en jou in ons land
Sou jy my glo as ek sê ons moet veg
Vir dit wat ons een maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Jy's wat ons laat sin maak
Sal jy jou oë ontsluit
Vir wat om ons aangaan
Sal jy as die jeug
Bou en laat voortgaan
Sal jy uit Psalms
Ons land weer as almal s'n erken
Sal jy saam ons bid
Dat Hy ons land sal seën
Wat as ek sê daar is meer as bloed in jou hart
Wat as ek sê daar is plek vir my en jou in ons land
Sou jy my glo as ek sê ons moet veg
Vir dit wat ons een maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Jy's wat ons laat saak maak
Ons kan beter wees verseker
Ons almal smag na eenheid in ons land
Wat jy soek sal jy kry
Afrikaans sal bly
Wat as ek sê daar is meer as bloed in jou hart
Wat as ek sê daar is plek vir my en jou in ons land
Sou jy my glo as ek sê ons moet veg
Vir dit wat ons een maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Jy's wat ons laat sin maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Jy's wat ons laat saak maak
Afrikaans jy's meer as 'n taal
Dis jy wat ons een maak
Composer: ELANDRE SCHWARTZ (KVN PUBL.)