Pieter Naudè - Afrikaanse Keurspel (Key: OR Amaj - BV)
Title: Afrikaanse Keurspel
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Pieter Naudè (Pieter Naude)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
More info: Die keurspel/medley bestaan uit 1) Harlekyn 2) Byeboerwa 3) Blommetjie Gedenk Aan My 4) Al Lê Die Berge Nog So Blou 5) Sarie Marais en 6) Harlekyn.
Lyrics: Yes
Bring vir die Harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanha baai
Ag-tien een-en-neen-tig Pelgrimsrus
Toe Byeboer uit die bed opstaan
Hy’t vas besluit hy trek hier uit
Want hy wil na die stiltes gaan
En hy pak sy wa sy ossewa Byeboerwa
Sy tent en sy donkies saam
En hy kom toe op die groot pad aan
Die Byeboer Byeboer Byeboerwa
Blom in die hare en bye wat pla
Op sy ossewa ossewa byeboerwa
Blom in die hare en bye wat pla
'n Skraal wind waai oor Nghoeniebosse op die pad buite Uniondale
Elke Paas naweek staan die spookmeisie daar as die herfswind al hoeka huil
En die Kammanassie bergspook huil as sy klippe die berg af rol
En die spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig sing
Blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo
Ek sê blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou
My Sarie Marais is so ver van my hart
Ek hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin
O, bring my t’rug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais
Daar onder in die mielies
By die groen doringboom
Daar woon my Sarie Marais
Bring vir die Harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanha baai
Bring vir die Harlekyn nog wyn
Rooiwyn vir sy lag en traan en pyn
Want hy wys ons die nuwe wind wat waai
Van die Vaal tot onder in Saldanha baai
Van die Vaal tot onder in Saldanha baai
Composer: AVAILABLE ON REQUEST