Various - Afrikaanse Pret Medley (Key: OR Cmaj)
Title: Afrikaanse Pret Medley
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop, Elizma & Andriëtte (Andriette) (Krone 3)
Genre: South African; Pop; Medley/Mashup; Group
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Staan op, sit stil, boeke uit, leer jou les!
Oe la la la, oe la la la
As jy weer laat kom kry jy ses van die bestes
Oe la la la, oe la la la
Staan op, sit stil, boeke uit, leer jou les!
Oe la la la, oe la la la
As jy weer laat kom kry jy ses van die bestes
Oe la la la, oe la la la
Dis weer vakansietyd, dis rondomtalie draai
En ek ry op my fiets en ons maak lawaai
Waar die kranse die eggo's van my stem hoor sing
En my maat is saam en ons doen ons ding
Nog 'n dag is oor en die blink son sak
En ons dink aan die onnie in sy pikswart pak, hy sê:
Hy sê:
Staan op, sit stil, boeke oop leer jou les!
Oe la la la, oe la la la
As jy weer laat kom kry jy ses van die bestes
Oe la la la, oe la la la
Oe la la la, oe la la la
Oe la la la, oe la la la
Dis weer vakansietyd!
Ek vry na ‘n ou
‘n Wonderlike ou
Hy woon daar in ons straat
Hy het ‘n fout, ‘n groot, groot fout
Hy wou graag in Ingels praat
En wanneer hy kom vry dan sê hy vir my
Janna “please” kom “sit by” my
“Put” jou arms om my nek en soen my op die bek
Dan “is I” sommer bly
Dan sê ek, Jan asseblief tog “squeeze” my
Jan asseblief tog “please” my
Gee my ‘n druk dat ek so hik en so snik
Jan asseblief tog “please” my
La la la la la...
La la la la la...
Gee my ‘n druk dat ek so hik en so snik
Jan asseblief tog “squeeze” my
Sonbrilletjies
O die glas is gekraak
Sonbrilletjies
O gaats wat gaat ek maak
Sonbrilletjies
Oh well dit maak nie saak
Because dit help tog nie ‘cause you don’t see
How much I want you to want me
Jy maak my sommer sad, sad en blue
Ek ry in die straat op my ysterperd
En die teer is warm onder my stert
Ek is vry soos ‘n voël en vry soos die wind
Ek's 'n foutlose, footloose briekdanskind
Ek kyk na regs, ek kyk na links
En ek huk van die skrik op my nuwe hings
Want voor in die pad staan 'n man wat weet
Ek het onder in die pad bietjie gas gegee
Stop, stop ek is ‘n speedcop
Ek het ‘n hoed op, ek dra ‘n badge ok
Stop, stop ek is ‘n speedcop
Ek het ‘n boek ok, ek skryf jou naam op
Ons doen die briekdans, briekdans, briekdans dis die ding
Briekdans, briekdans, briek dat die tyres sing
Briekdans, briekdans, vinniger ek trap die briek
Amakatiekie, amakatiekie, 'n tiekiedraai op my dipstick
Dirty dancing is die naam
Van die lat wat die onnie ons ouens mee slaan
Buk en ruk around the clock
Op die maat van die Dirty Dancing rock
“Buk met jou boude boontoe!
Sit jou hande op jou tone kyk soontoe!”
Maar voor hy val toe spring ek op
En ons noem dit Dirty Dancing
Dirty Dancing
Dirty Dancing
Dirty Dancing
Dirty Dancing
Dirty Dancing
Dirty Dancing
Dirty Dancing
Dirty Dancing
Sannie het gesukkel om ‘n S te sê
Want Sannie se ou tongetjie wou nooit reg lê
Sannie het besluit om ‘n pla te maak
En eendag loop sy hierdie lekker rympie raak
En Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout sleep
Sonder Sannie sê sus Sannie sleep swaar
Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep
Sewe sakke sout is swaar sowaar
En Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout sleep
Sonder Sannie sê sus Sannie sleep swaar
Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep
Sewe sakke sout is swaar sowaar
Composer: AVAILABLE ON REQUEST