top of page
Monique Steyn - Agter Elke Man	(Key: OR C#maj)

Monique Steyn - Agter Elke Man (Key: OR C#maj)

SKU: CO-OR-NB-00302
$12.95Price

Title: Agter Elke Man

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Monique Steyn
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek scheme ‘n vrou score nooit nie

En al die jewels maak ons te dronk

Fairytales lê soms so ver weg

En jy bou jou eie tronk

 

Ek ken jou lanie huisie

En alles blink in jou kombuis

Weet iemand dat jy suffer

Want jy maak jou eie prys

 

Jou hart was eenkeer joune

'n Roos maak trane droog

En as die wiele stadig wegry

Is jou hande in jou skoot

 

Daar’s ‘n vrou wat weet wat aangaan

Agter elke man

Al staan sy daar en die trane loop

Saggies oor haar wang

Almal maak tog foute

Saam maak ons ‘n span

Solank as daar ‘n vrou staan

Agter elke man

 

Bly weg van al die jailbirds

Koop die wêreld en bly smart

Jy kan alles fix met rykdom

As jy 'n klip maak van jou hart

Jy omring jou met die new world

Waar elkeen op sy eie jol

Jy weet dit kan nie werk nie

Maar vir almal is daar ‘n rol

 

In jou vriende kan jy vry wees

Hulle sien reg deur jou cage

Wees versigtig waar jy ruskry pal

Sy word sterker op 'n stage

 

Daar’s ‘n vrou wat weet wat aangaan

Agter elke man

Al staan sy daar en die trane loop

Saggies oor haar wang

Almal maak tog foute

Saam maak ons ‘n span

Solank as daar ‘n vrou staan

Agter elke man

 

TUSSENSPEL

 

Daar’s ‘n vrou wat weet wat aangaan

Agter elke man

Al staan sy daar en die trane loop

Saggies oor haar wang

Almal maak tog foute

Saam maak ons ‘n span

Solank as daar ‘n vrou staan

Agter elke man

Solank as daar ‘n vrou staan

Agter elke man

 

Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page