top of page
Steve Hofmeyr - Agter Elke Man	(Key: OR Dmaj - BV)

Steve Hofmeyr - Agter Elke Man (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-00807
$12.95Price

Title: Agter Elke Man

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Movie, Musical & Soundtrack; TV Series, Jingle, Game
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: 'Agter Elke Man' is a television drama series which premiered on 5 September 1985 on the SABC's TV1 and concluded on 10 November 1988. Two series were aired, and the second series was followed by a movie, titled Agter Elke Man, which was released on 28 September 1990.
Lyrics: Yes

 

Ek scheme ‘n ou score nooit nie

Life’s rules maak jou te dronk

En die break’s lê soms so ver weg

Deur die tralies van ‘n tronk

 

Jan Blom se baksteen huisies

Antie Stienie se kombuis

Waar sy en Sarie suffer

Swaarkry het sy prys

 

Jana is nou Steve sin

Doreen se hart is dood

Vir ou boyfriends wat op bikes ry

En rondlê sonder brood

 

Daar’s ‘n vrou wat weet wat aangaan

Agter elke man

Al staan sy daar en die trane loop

Saggies oor haar wang

Almal maak tog foute

Saam maak ons ‘n span

Solank as daar ‘n vrou staan

Agter elke man

 

Toy Boy bly ‘n jailbird

En ‘n welfare goose is smart

Daar’s net rerig rykdom

As daar goud is in jou hart

Kom surprise my met ‘n new world

Waar elkeen op sy eie jol

Ek scheme dit kan nie werk nie

Want vir almal is daar ‘n rol

 

Een speel hy weet wat vry is

Vasgevang in ‘n cage

Speel maar waar jy lus kry pel

Ons almal staan op die stage

 

Daar’s ‘n vrou wat weet wat aangaan

Agter elke man

Al staan sy daar en die trane loop

Saggies oor haar wang

Almal maak tog foute

Saam maak ons ‘n span

Solank as daar ‘n vrou staan

Agter elke man

 

Daar’s ‘n vrou wat weet wat aangaan

Agter elke man

Al staan sy daar en die trane loop

Saggies oor haar wang

Almal maak tog foute

Saam maak ons ‘n span

Solank as daar ‘n vrou staan

Agter elke man

Solank as daar ‘n vrou staan

Agter elke man

 

Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page