Snotkop & Anders - Al Le Die Berge Nog So Blou (Key: OR Gmaj)
Title: Al Lê Die Berge Nog So Blou (Al Le Die Berge Nog So Blou)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop & Anders
Genre: South African; Pop; Hip-Hop & Rap; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: 'Al lê die berge nog so blou' kom voor op Snotkop se album 'Soos 'n Boss'. Die weergawe is opgeneem saam met die sangpaar 'Anders'.
Lyrics: Yes
Ek mis jou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Jou woorde sal ek steeds onthou
Ek mis jou
In jou oë is waar ek droom
Diep in jou oë waar ek in liefde sal kan glo
Ek mis jou
In my hart is waar jy bly
Hier in my hart waar jy nooit weer seer sal kry
Ek mis jou
En al lê 'n duisend myl
'n Duisend myl tussen jou en tussen my
Ek mis jou
Is daar niks wat groter is
As die verlange wat hier binne in my is
En jy, wat my hele wêreld is
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Jou woorde sal ek steeds onthou
En ek mis jou
Ek mis jou
Baby, ek mis jou
Al lê die berge nog so blou
Ek mis jou
O, ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
In my arms is waar jy lê
Styf in my arms waar jy liefde kan ontdek
Ek mis jou
En langs my lyf is waar jy bly
Hier langs my lyf al is jy nêrens naby my
Ek mis jou
En al lê 'n berg blou
'n Berg blou tussen my en tussen jou
Ek mis jou
Is daar niks wat sterker is
As die liefde wat my lewensredding is
So weet, dat ek jou mis
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Jou woorde sal ek steeds onthou
En ek mis jou
Ek mis jou
Baby, ek mis jou
Al lê die berge nog so blou
Ek mis jou
O, ek mis jou
Ek mis jou
Ek mis jou
Composer: TRADITIONAL/FRANCOIS HENNING/MARK KAHN (ZIMBALI MUSIC PUBLISHING)