top of page
Standard Version - Al Was Ek Nie Daar Nie (Key: OR Ebmaj)

Standard Version - Al Was Ek Nie Daar Nie (Key: OR Ebmaj)

SKU: JU-OR-NB-00827
$12.95 Regular Price
$9.95Sale Price

Title: Al Was Ek Nie Daar Nie

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel; Kids, Tweens & Teens
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Al was ek nie daar nie, ek weet dit is waar

Die krip en Maria met die Kindjie by haar

Dis asof die engel die boodskap nog bring

Van Jesus se vrede wat harte laat sing

 

Al was ek nie daar nie, ek weet dit is so

Die herders en wyses het dit eerste geglo

En deur al die jare, bou Jesus Sy kerk

Die Gees en die Woord kom geloof in ons werk

 

Al kan ek Hom nie sien nie tog weet ek Hy’s daar

Omdat ek God se liefde in my lewe ervaar

O kom nou, Here Jesus en maak my hart skoon

Dat U ook as Koning in my kan woon

 

Composer: W. J. KIRKPATRICK/A. P. VAN DER COLF (MACVILLA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page