Bobby van Jaarsveld - Alleen (Key: OR Gmaj)
Title: Alleen
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bobby van Jaarsveld
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk.
Lyrics: Yes
Alleen sonder antwoord
Alleen sonder pyn
Ek's terug getrek in my dop in
Terwyl die son nog helder skyn
Stilbly is ook 'n antwoord
Weg kyk is ook sien
Terwyl jy alles reg buig
Kry ek wat jy verdien
Ek sien die son daar buite skyn
Voel die aarde druk hier teen my lyf
Ek voel die wêreld sluk my in
Ek sien die donderweer en ek wil wyk
Ek wil wyk van mense in die strate
Wat skinder van hul maters
Mense in my kop wat
Niemand ooit kan stop
Mense in my drome
Mense rondom my
Mense in my gedagtes
Wat ek nie kan vermy
Deurmekaar sonder woorde
Wil ek my lewe skryf
Maar die hoofrol in my kop verblind die karakter binne my
My hart klop in 'n wysie
My kop dink vooruit
Oor dinge wat ek graag wil doen wat ek nie kan regkry
Ek sien die son daar buite skyn
Voel die aarde druk hier teen my lyf
Ek voel die wêreld sluk my in
Ek sien die donderweer en ek wil wyk
Ek wil wyk van mense in die strate
Wat skinder van hul maters
Mense in my kop wat
Niemand ooit kan stop
Mense in my drome
Mense rondom my
Mense in my gedagtes
Wat ek nie kan vermy
Alleen sonder antwoord
Alleen sonder pyn
Ek's terug getrek in my dop in
Terwyl die son nog helder skyn
Stilbly is ook 'n antwoord
Weg kyk is ook sien
Terwyl jy alles reg buig
Kry ek wat jy verdien
Ek sien die son daar buite skyn
Voel die aarde druk hier teen my lyf
Ek voel die wêreld sluk my in
Ek sien die donderweer en ek wil wyk
Ek wil wyk van mense in die strate
Wat skinder van hul maters
Mense in my kop wat
Niemand ooit kan stop
Mense in my drome
Mense rondom my
Mense in my gedagtes
Wat ek nie kan vermy
Mense in die strate
Wat skinder van hul maters
Mense in my kop wat
Niemand ooit kan stop
Mense in my drome
Mense rondom my
Mense in my gedagtes
Wat ek nie kan vermy
Daar's mense in my kop wat
Niemand ooit kan stop
Composer: BOBBY VAN JAARSVELD (COLESKE ARTISTS PTY LTD)