top of page
X4 - Altyd In My Drome (Key: OR Amaj)

X4 - Altyd In My Drome (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-00200
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Altyd In My Drome

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: X4

Genre: South African; Group; Children & Teen

Language: Afrikaans

Era: 2000s

Key: OR Amaj

Backing vocals: No

More info: K3 is a Flemish/Dutch girl band with a Dutch repertoire, mainly aimed at pre-adolescent children. K3 was founded by Niels William. Niels William moved to South Africa in 2002 and started his own music studio there. In March 2007 he launched X4, a 4-girl group singing translations of K3-songs in Afrikaans and English. They released one album: Heyah Mama, which also featured the single of the same name.

Lyrics: Yes

 

7 uur en 13 lange dae

Het ek hier op jou gewag

Soos in ‘n hartseer fliek

Weet ek dis als verniet

Terwyl die son vir my verdriet lag

 

Jou blomme laat ek agter met my vrae

Kies my koers en vlug weg van die smart

Want al die romantiek

Kan my tog niks meer bied

Ek ruil die maan om vir ‘n nuwe hart

 

Jy bly altyd in my drome

Ek bly altyd by jou

Jy bly altyd in my drome

Ek bly altyd by jou

 

7uur en 13 lange dae

Het ek maar steeds aan jou gedink

Gaan in my kop op soek

Soos ‘n fotoboek

Na ‘n oomblik waar jou glimlag blink

 

Kom vergeet jou hartseer vir ‘n oomblik

En keer verewig terug na my

Ek droom van jou alleen

Kan nerens anders heen

Wys my die pad wat na jou liefde lei

 

Jy bly altyd in my drome

Ek bly altyd by jou

Jy bly altyd in my drome

Ek bly altyd by jou

 

By my, elke dag van my lewe

My hart is altyd joune

By my, elke dag van my lewe

 

Jy bly altyd in my drome

Ek bly altyd by jou

Jy bly altyd in my drome

Ek bly altyd by jou

 

Jy bly altyd in my drome

Ek bly altyd by jou

Jy bly altyd in my drome

Ek bly altyd by jou

 

Composer: MIGUEL WIELS/PETER GILLIS/ALAIN VANDE PUTTE/AFR LIRIEKE: JAC KRITZINGER (WIVANI PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page