top of page
Amanda Strydom - Stoom (Key: OR Fmaj)

Amanda Strydom - Stoom (Key: OR Fmaj)

SKU: AN-OR-NB-03345
$12.95Price

Title: Stoom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Amanda Strydom
Genre: Pop & Pop Rock; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek het gedroom jy staan weer voor my

Soos die nag op Naval Hill

Jare gelede

In die koue in Bloemfontein

 

En alles was dieselfde

Asof niks verander het

Die hamburgers van Moses

Die tassies langs ons bed

 

Ek het gedroom jy raak weer aan my wang

Soos die nag op Seinheuwel

Jare gelede

Die somer in Kaapstad

 

En alles was dieselfde

Asof niks verander het

Die slap-tjips in koerantpapier

Die whisky langs die bed

 

En ons maak stoom, stoom, stoom

Teen die ruite

Stoom, stoom, stoom

Op die mat

Stoom, stoom, stoom

Op die tafel

Stoom

In die bad

 

TUSSENSPEL

 

Ek het gedroom jy bel my onverwags

Uit 'n hotel soos daardie dag

Jare gelede

September, Johannesburg

 

En alles was dieselfde

Asof niks verander het

Die kerslig in die restaurant

Sjampanje langs ons bed

 

Ek het gedroom jy soen my op die strand

Soos die nag in Koffiebaai

Jare gelede

Die Krismis in Transkei

 

En alles was dieselfde

Asof niks verander het

Die vis op die kole

En die sjerrie langs die bed

 

En ons maak stoom, stoom, stoom

Teen die ruite

Stoom, stoom, stoom

Op die mat

Stoom, stoom, stoom

Op die tafel

Stoom

In die bad

 

Ek het gedroom jy het nooit weggegaan

Ek het gedroom jy’t in die deur bly staan

En omgedraai en teruggekom

 

Ek het gedroom

Ek het gedroom

Ek het gedroom

Ons maak stoom

 

En ons maak stoom, stoom, stoom

Teen die ruite

Stoom, stoom, stoom

Op die mat

Stoom, stoom, stoom

Op die tafel

Stoom

In die bad

 

En ons maak stoom, stoom, stoom

Ons maak stoom

Stoom, stoom, stoom

Ons maak stoom

 

Composer: A. STRYDOM/DIDI KRIEL (HOTEL ROYALE/MUSIC FOR AFRICA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page