top of page
Bok van Blerk - Anderkant Die Treinspoor (Key: OR Ebmaj - BV)

Bok van Blerk - Anderkant Die Treinspoor (Key: OR Ebmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00522
$12.95Price

Title: Anderkant Die Treinspoor

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: Yes
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. Hierdie liedjie kom voor op sy derde album, My Kreet.
Lyrics: Yes

 

Ek onthou die Wilson toffies

In jou mond die soetste geure

Wat net ek kon proe

Met ons geheime soen

 

Ek onthou my pa se woorde

Sy's nie goed genoeg vir jou

En ek moes jou laat gaan

My hart het daar gaan staan

 

Daar anderkant die treinspoor

Ek wens ek kon dit weer hoor

Die skatte in jou stem soos wat jy lag

Die drome van die dae wat nog op ons wag

Daar anderkant die treinspoor

Ek wens ek het jou nooit verloor

Want ons sou nooit kon trou

Al was my hart by jou

Al was dit so verkeerd

Anderkant die treinspoor

 

Ek onthou die smaak van koffie

In jou mond die diepste geure

Wat net ek kon proe

Met ons verbode soen

 

Ek onthou my ma se woorde

Hy's nie goed genoeg vir jou

En ek moes jou laat gaan

My hart het daar gaan staan

 

Daar anderkant die treinspoor

Ek wens ek kon dit weer hoor

Die skatte in jou stem soos wat jy lag

Die drome van die dae wat nog op ons wag

Daar anderkant die treinspoor

Ek wens ek het jou nooit verloor

Want ons sou nooit kon trou

Al was my hart by jou

Al was dit so verkeerd

Daar anderkant die treinspoor

 

INSTRUMENTAAL

 

Daar anderkant die treinspoor

Ek wens ek kon dit weer hoor

Die skatte in jou stem soos wat jy lag

Die drome van die dae wat nog op ons wag

Daar anderkant die treinspoor

Ek wens ek het jou nooit verloor

Want ons sou nooit kon trou

Al was my hart by jou

Al was dit so verkeerd

Daar anderkant die treinspoor

 

Composer: JOHAN VORSTER/SEAN ELSE (JOHAN VORSTER SONGS/SEAN ELSE PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page