Anders - In My Drome (Key: OR Fmaj)
Title: In My Drome
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anders
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Country; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010sKey: OR Fmaj
Backing vocals: No
More info: 'Anders' is ʻn Afrikaanse pop/country- duo. Hulle geestelike debuutalbum, Dink Leef Klink is gevolg deur 'n romantiese album, Liefdesverhale. Albei albums het Ghoema-benoemings ingepalm. Hulle het die temaliedjie Knysna vir die gelyknamige rolprent geskryf.
Lyrics: Yes
Ooh...
Ooh...
Ooh...
Ek's bang ek staan te naby
Ek moet myself weghou
Ek's bang jy hoor my hartklop
My hart wat klop vir jou
Ek's bang jy sien my oë
Wat traan as ek jou sienBang jy voel die liefde
Wat die wêreld om my sien
Partykeer
Lyk dit of jy
Dieselfde oor my voel
In my drome lê ek langs jou
Voel jou asem warm teen my wang
In my drome is als perfek
Omdat jy, omdat jy my ook liefhet
Jy my ook liefhet
Ooh...
Ooh...
Ek's bang ek staan te naby
Dis moeilik vir my nou
Ek's bang jy sien die liefde
Wat ek moet wegsteek vir jou
Ek's bang dat jy my uitvang
En mense daarvan weet
Maar ek is meer bang dat jy
Nooit ooit daarvan sal weet
Partykeer
Lyk dit of jy
Dieselfde oor my voel
In my drome lê ek langs jou
Voel jou asem warm teen my wang
In my drome is als perfek
Omdat jy, omdat jy my ook liefhet
Jy my ook liefhet
Ooh...
Ooh...
Weet, weet nou
Ek's so lief vir jou, lief vir jou, lief vir jou
Ooh...
Weet, weet nou
Ek's so lief vir jou, lief vir jou, lief vir jou
In my drome lê ek langs jou
Voel jou asem warm teen my wang
In my drome is als perfek
Omdat jy, omdat jy my ook liefhet
Ooh...
In my drome lê ek langs jou
Voel jou asem warm teen my wang
In my drome is als perfek
Omdat jy, omdat jy my ook liefhet
Jy my ook liefhet
Jy my ook liefhet
Jy my ook liefhet
Jy my ook liefhet
Jy my ook liefhet
Composer: WYNAND & LINDI DELPORT (SELECT MUSIC PUBLISHERS)