top of page
Andre Schwartz - Ek Wil Jou Nooit Weer Sien (Key: OR Gmaj)

Andre Schwartz - Ek Wil Jou Nooit Weer Sien (Key: OR Gmaj)

SKU: JU-OR-NB-02760
$12.95Price

Title: Ek Wil Jou Nooit Weer Sien
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: André Schwartz (Andre Schwartz)
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Jy, staan alweer voor my deur

En sê ek moet jou weer terugneem

Jy, wat my al talle maal

So seer gemaak het en dan net lag

 

Jy, wat ander manne vat

En dan weer dink dis net 'n spel

Luister mooi wat ek nou vir jou sê

 

Ek wil jou nooit weer sien

Die lewe is te kort daarvoor

Ek wil myself geniet

Daar bly nog duisend vreugdes oor

 

Ek wil myself bevry om nooit, nooit weer

Deur een soos jy te ly

(Ek wil jou nooit weer sien)

Toe loop nou

Ek wil jou nooit weer sien nie

 

Ek, ek is gelukkig nou

En as ek aan jou dink wil ek lag.

Om te weet dat ek kan leef

Sonder die seerkry van jou ontrou

 

Jy, het lank genoeg getalm

Toe loop en gaan jou gang

Luister mooi wat ek nou vir jou sê

 

Ek wil jou nooit weer sien

Die lewe is te kort daarvoor

Ek wil myself geniet

Daar bly nog duisend vreugdes oor

 

Ek wil myself bevry om nooit, nooit weer

Deur een soos jy te ly

(Ek wil jou nooit weer sien)

Toe loop nou

Ek wil jou nooit weer sien nie

 

Los tog jou leuens nou

Daar's niks te werk aan

Alles is klaar tussen ons

Daar is 'n wêreld, 'n oop vrye wêreld

Niemand gaan my ooit weer kul

Ja, in die môre, môre gaan dit anders wees

Ja, ek gaan lewe, lewe sonder jou

 

Ek wil jou nooit weer sien

Die lewe is te kort daarvoor

Ek wil myself geniet

Daar bly nog duisend vreugdes oor

 

Ek wil myself bevry om nooit, nooit weer

Deur een soos jy te ly

(Ek wil jou nooit weer sien)

Toe loop nou

Ek wil jou nooit weer sien nie

 

Ek wil jou nooit weer sien nie!

 

Composer: R. SIEGEL/B. MEINUNGER/E. PUREN (DE LA MUSIEK/GEMA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page