Andre Schwartz - Jy (Key: OR Abmaj)
Title: Jy
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: André Schwartz (Andre Schwartz)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy is die mooiste geheim wat ek nog ken
Ek dra jou diep binne my
Jy is die beste geskenk ooit vir my
Ek sal jou nooit, nooit verlaat
Jy alleen is al wat ek ooit wil hê
Jy, ja jy is al vir my
Jy, ja net jy kan my verstaan
Jy net vir jou sal ek bestaan
My hart’s ‘n anker waarteen jy vas kan meer
Jy peil my diep waters deur
Jy is die son wat ek in kan leef
Ek sal jou nooit, nooit verlaat
Jy alleen is al wat ek ooit wil hê
Jy, ja jy is al vir my
O, jy ja net jy kan my verstaan
Jy net vir jou sal ek bestaan
TUSSENSPEL
Nou moet ek sê
Twyfel my nooit
Daar is net jy
Ek wil net leef
Vir jou, vir jou, vir jou
Daar is geen einde aan my liefde net vir jou
Dae sal dit nooit, nooit kan vertel
Sonder jou liefde sal ek nie kan leef
Ek sal jou nooit, nooit verlaat
Jy alleen is al wat ek ooit wil hê
Jy, ja jy is al vir my
O, jy ja net jy kan my verstaan
Jy net vir jou sal ek bestaan
O, jy ja net jy kan my verstaan
O, jy net vir jou
Sal ek bestaan
Composer: DRAFI DEUTSCHER/L. FOURIE (HANSEATIC PUBL.)