Andre Schwartz - Kan Nie Langer Wag Nie (Key: OR Abmaj)
Title: Kan Nie Langer Wag Nie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: André Schwartz (Andre Schwartz)
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR AbmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Oh-he-oh
Hey-oh-he-oh
Oh-he-oh
Hey-oh-he-oh
Ek sien jou oral
Sien net probleme
Sien hoe ek gaan val
Ek staar na jou bene
Bêre daai ou ring
Hier's nou 'n mooi ding
Skud los jou hare
En pluk my hartsnare
Jy lyk so blasé
Lyk of jy my nie sien nie
Ek gaan vir jou kry
Wegkom gaan jy nie
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy het my
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy toor my
Oh-he-oh
Hey-oh-he-oh
Oh-he-oh
Hey-oh-he-oh
Saans roep ek na jou
Net so teen middernag
Hoor jy my nooit nie
Of staan hy by jou en wag
Ek kyk in jou oë
Daar lees ek wat ek wil sien
Jy moet my glo
Dat ek jou hart verdien
Jy lyk so blasé
Lyk of jy my nie sien nie
Ek gaan vir jou kry
Wegkom gaan jy nie
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy het my
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy toor my
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek mis jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Ek soek jou
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy het my
Kan nie, kan nie langer wag nie, onthou
Jy toor my
Composer: E. CHINAZZI/F. NARDI/M. FALGIANI/D. BENDETTI/A. SCHWARTZ (DELA MUSIEK/S.D.R.M)