Anneli van Rooyen - Eerste Liefde (Key: -3 Emaj)
Title: Eerste Liefde
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: -3 Emaj
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes
Ek dink terug vanaand aan my veertiende jaar
Ek was maar pas met standerd sewe klaar
En aan hom breedgeskouerd gespierd en lank
Hy was die eerste span se beste flank
O o o my eerste liefde mm mm eerste liefde
Met sy donker hare en sy donker oë
Het hy my knieë lam getoor
O o o my eerste liefde mm mm eerste liefde
Met sy donker hare en sy donker oë
Het hy my knieë lam getoor
Blink was my hare elke dag gewas
Hartjies geteken oral op my tas
Ek het myself vir hom mooi gemaak
Met diëte hier en oefeninge daar
Dag na dag het ek vir hom gewag
En lank voor die spieël geoefen om te glimlag
Maar die dae het later maande geword
En die maande later sewe jaar
O o o my eerste liefde mm mm eerste liefde
Met sy donker hare en sy donker oë
Het hy my knieë lam getoor
O o o my eerste liefde mm mm eerste liefde
Met sy donker hare en sy donker oë
Het hy my knieë lam getoor
Vandag was ek skielik olik by die werk
'n Dokter is geroep om my aan te sterk
En toe ek opkyk kon ek dit nie glo
Voor my was die man met die donker oë
My siekte het gewyk soos son voor die mis
Ek het na hom gestaar asof hy myne is
Sy hande was stil sy glimlag was eg
Toe't ek geweet die lewe is reg
O o o my eerste liefde mm mm eerste liefde
Met sy donker hare en sy donker oë
Het hy my knieë lam getoor
Eerste liefde mm mm eerste liefde
Met sy donker hare en sy donker oë
Het hy my knieë lam getoor
Composer: CHRISTA STEYN (MACVILLA)