Anneli van Rooyen - Honkietonk-Onthou (Key: OR Cmaj)
Title: Honkietonk-Onthou
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Kids & Teens; Jazz, Swing & Big Band
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
As die honkie-tonk se klawers oor die grammofoon speel
Bring die fyn ou klanke herinnerings om te deel
Vandag is briekdans mode, pop en disco nog meer
Maar jy kan my terugneem hierna keer op keer
Mens kan dit sien in elke foto, hoor in elke noot
Loslit om die draaie, vastrap klein en groot
En ek moet regstaan vir die ritme, Jakkelsdraf se tier
Die geheim lê in die voete en hou jou hande net hier
En ons trap links en dwars, en alkant toe - die is reg
En ons trap links en dwars, al die sorge weg
Daar is 'n tyd vir lag, 'n tyd vir samesyn
Saam kan ons die lewe sing en vreugde daarin bring
TUSSENSPEL
In sy kapkar kom my ridder, flink en sterk en skraal
Sal my maar verbeel dat sy Mini die paal kan haal
Hoe ek kan drome droom oor gister, reënboogkrane swaai
Terugdink aan die glinster en dit nou nog in my laat draai
En ons trap links en dwars, en alkant toe - die is reg
En ons trap links en dwars, al die sorge weg
Daar is 'n tyd vir lag, 'n tyd vir samesyn
Saam kan ons die lewe sing en vreugde daarin bring
TUSSENSPEL
En ons trap links en dwars, en alkant toe - die is reg
En ons trap links en dwars, al die sorge weg
Daar is 'n tyd vir lag, 'n tyd vir samesyn
Saam kan ons die lewe sing en vreugde daarin bring
Saam kan ons die lewe sing en vreugde daarin bring
Composer: A. VAN ROOYEN/D. ANTILL (DELA MUSIEK)