top of page

Anneli van Rooyen - Naggebed (Key: OR Amin)

SKU: JU-OR-NB-03128
$12.95Price

Title: Naggebed
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amin
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Die ronde bal van die maan

Lê netjies in die silwer bakkie

Wat sy helder sekel maak

 

Hy rol nie af nie, val nie uit nie

Maar pas stewig vas en knus

In die silwer houer

Wat net vir hom gemaak is

 

Here, so wil ek ook pas

In U genade hand

Here, so wil ek ook pas

In U genade hand

Wil ek stewig vas en knus

In U krag en liefde

Rus

Rus

 

Composer: A. VAN ROOYEN/L. WELS (PROMUSIK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page