top of page
Anton Goosen - Hanoverstraat (Key: OR Cmaj)

Anton Goosen - Hanoverstraat (Key: OR Cmaj)

SKU: CH-OR-NB-01523
$12.95Price

Title: Hanoverstraat

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anton Goosen
Genre: South African; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Anton Goosen (Die Liedjieboer) is een van die mees invloedryke Afrikaanse liedjieskrywers van alle tye. In 2009 is hy vereer met die hoogste musiektoekenning in Suid-Afrika, die SAMA Life Achievement toekenning vir sy bydrae tot Suid-Afrikaanse musiek.
Lyrics: Yes

 

Loop saam, loop saam deur my lewe

Loop saam deur Hanoverstraat

As die moppies met kaparings daarso saamsing

Môre gaan ons seaside toe

 

Beestepote en ‘n lekker afvaltjie

Koop ons in Hanoverstraat

As die fahfee man ons nommertjie uithaal

Dan hoor ons die Oubaas praat

 

Kardoesies in die wind waai

Tot onder in die Kaap

En die nonnies swaai die lywe

Dat die kraaie gaap

 

Stap net ‘n entjie

En ek wys jou waar’s die Kaap

Hierso bo en onder langs my

In Hanoverstraat

Die gummadromme klap daar

In Hanoverstraat

In Hanoverstraat

Hierbo en onder langs my

In Hanoverstraat

Hierbo en onder langs my

In Hanoverstraat

 

TUSSENSPEL

 

Loop saam, loop saam deur my lewe

Loop saam deur Hanoverstraat

As die moppies met kaparings daarso saamsing

Môre gaan ons seaside toe

 

Beestepote en ‘n lekker afvaltjie

Koop ons in Hanoverstraat

As die fahfee man ons nommertjie uithaal

Dan hoor ons die Oubaas praat

 

Kardoesies in die wind waai

Tot onder in die Kaap

En die nonnies swaai die lywe

Dat die kraaie gaap

 

Stap net ‘n entjie

En ek wys jou waar’s die Kaap

Hierso bo en onder langs my

In Hanoverstraat

Die gummadromme klap daar

In Hanoverstraat

Hierbo en onder langs my

In Hanoverstraat

Die gummadromme klap daar

In Hanoverstraat

Hierbo en onder langs my

In Hanoverstraat

 

Composer: A. GOOSEN (A.G. MUSIEK/GALLO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page