Appel - Boer Loop Deur My Are (Key: +3 Ebmaj)
Title: Boer Loop Deur My Are
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Appel
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: +3 Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Want Boer loop hier deur my are
In die rooi grond wat na die reën my hande rooi kom vlek
Is dieselfde wat my hart my siel en gees bedek
Ek ruik 'n storm aankom
Ek sien 'n volk wat saamdrom
In Afrikaans het ek geleer hoe om te bid en praat
Dit is my taal my trots die rots wat ek by my dra
Niemand sal dit wegneem
Baie het al probeer
Want Boer loop hier deur my are
Generasies jare
Ek sal dit skree tot jy my hoor
In Afrikaans, sal ek staan en saam praat
Dis wat ek droom as ek slaap
Dis hoe ek bid en hoe ek glo
Want Boer
Boer loop deur my are
Soggens kyk ek hoe die son die lande voor my verf
Ek sal dit aanhou doen tot ek eendag sterf
Ek sal waardeer wat ek het
Van die tafel tot bed
Op my kneë sal jy my vind voor ek saans gaan slaap
Dit is die tyd waar ek opreg met my Skepper praat
So laat 'n nuwe dag kom
Waar ons kan slaan op een drom
Want Boer loop hier deur my are
Generasies jare
Ek sal dit skree tot jy my hoor
In Afrikaans, sal ek staan en saam praat
Dis wat ek droom as ek slaap
Dis hoe ek bid en hoe ek glo
Want Boer
Boer loop deur my are
Van die noorde tot die suide
Deur die droogtes donderbuie
Van die vlaktes tot valleie
Deur die laeveld en die duine
Slaan die wind weer in ons seile
Want dis hier waar ek wil bly
Ja, dis hier waar ek wil bly
Want Boer loop hier deur my are
Generasies jare
Ek sal dit skree tot jy my hoor
In Afrikaans, sal ek staan en saam praat
Dis wat ek droom as ek slaap
Dis hoe ek bid en hoe ek glo
Want Boer
Boer loop deur my are
Composer: CHRISTOPH KOTZE (INHOUD HUIS MUSIEK)