top of page
Appel - F250 (Key: OR Amaj - BV)

Appel - F250 (Key: OR Amaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00954
$12.95Price

Title: F250

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Appel
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Wel ek vra nie veel nie

Ek's nie een vir steel nie

Net 'n rondom stoep en 'n ou plaashuis

En 'n koolstoof in die kombuis

 

'n Stukkie bosveld grond

Oral om my rond

Waar die koedoes loop oor die 60 duim

En die muskiete op 'n streep van die koue verkluim

 

Gee my 'n F250

Wat loop op whiskey

En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie

Bekfluit en bokskitaar

'n Lied vir elke snaar

En 'n konsertina wat huil onder die sekelmaan

 

'n Kalahari V6

Met goue jag seats

En 'n dik gevoerde elandbul

En 'n mak leeu wat daar brul

 

'n Helder melkweg

Wat skyn op my plek

Met 'n wiegstoel en 'n pen katrol

Op 'n rivier waar ek die babers kan lok

 

Gee my 'n F250

Wat loop op whiskey

En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie

Bekfluit en bokskitaar

'n Lied vir elke snaar

En 'n konsertina wat huil onder die sekelmaan

 

TUSSENSPEL

 

Gee my 'n F

'n F250

En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie

Gee my 'n F

'n F250

En 'n boerenooi wat nooit die rugby mis nie

 

Gee my 'n F250

Wat loop op whiskey

En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie

Bekfluit en bokskitaar

'n Lied vir elke snaar

En 'n konsertina wat huil onder die sekelmaan

 

Composer: JOHAN VOSTER/MURRAY LUBBE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page