Arina de Witt - Hoor Die Blye Eng'le Sing (Key: -2 Ebmaj)
Title: Hoor Die Blye Eng'le Sing
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Arina de Witt
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: -2 Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Hoor die blye eng’lelied
Aan die Koningseun gebied
Vrede op aard, aan God die eer
God daal tot die sondaar neer
Wil met elke hemeling
Ook aan God u loflied bring
Voeg by eng’lekoor u stem
God verskyn in Bethlehem
Hoor die skone eng’lelied
Aan die Koningseun gebied
Christus, daar omhoog vereer
Christus, ewig God en Heer
Is deur godd’lik’ raadsbesluit
Uit reine skoot gespruit
In die vlees sy needrig’ lot
Vleesgeworde Woord van God
Mens, met mense saamgetel
Jesus, ons Immanuel
Hoor die skone eng’lelied
Aan die Koningseun gebied
TUSSENSPEL
Hy,die Hemelvors van vree
Deel geregtigheid ons mee
Lig en lewe in elk’ land
En genesing deur Sy hand
Diep het Hy hier neergedaal
Om ons uit die dood te haal
Deur Sy koms word Adamskind
Ewig weer met God verbind
Hoor die skone eng’lelied
Aan die Koningseun gebied
Composer: TRADITIONAL