Arno Jordaan - Richterskaal (Key: OR C#maj)
Title: Richterskaal
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Arno JordaanGenre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy's 'n twaalf op my hart se Richterskaal
En my hele hart b-b-bewe met jou in my lewe
So kom ons ruk 'n bietjie hand uit
Daar is 'n briesie in die lug
'n Ligte tinkel in my rug
Dit laat my voel of ek moet vlug
Maar ek hardloop net weer terug na jou
Ek is 'n kleine bietjie bang
Voel of 'n storm bo my hang
Maar dit is buite my beheer
En daar is niks wat dit kan onder hou
En as die aarde begin skud en skuif
Dan voel ek dinge oral om my lyf
Maar dis daai lekker tipe seer
Wat nie wil stop nie al probeer ek hoe
Jy's 'n twaalf op my hart se Richterskaal
En my hele hart b-b-bewe, hy ruk, en ek leef wanneer ek jou sien
Jy's 'n elf wanneer mooi uit 10 uit tel
En my hele hart b-b-bewe met jou in my lewe
So kom ons ruk 'n bietjie hand uit
Ek het nou baie hard geval
Al die beweging maak my mal
En as ek opstaan elke keer
Dan val ek maar net weer vir jou
Maar ek begin nou by jou leer
Hoe om myself te balanseer
Want dis so lekker om te lê
Soos ek jou hier langs my het nou
En as die aarde begin skud en skuif
Dan voel ek dinge oral om my lyf
Maar dis daai lekker tipe seer
Wat nie wil stop nie al probeer ek hoe
Jy's 'n twaalf op my hart se Richterskaal
En my hele hart b-b-bewe, hy ruk, en ek leef wanneer ek jou sien
Jy's 'n elf wanneer mooi uit 10 uit tel
En my hele hart b-b-bewe met jou in my lewe
So kom ons ruk 'n bietjie hand uit
As die sirenes begin lui
En my voete onder my uit gly
Weet ek dadelik jy's naby
Maar dis daai lekker tipe seer
Wat nie wil stop nie al probeer ek hoe
Jy's 'n twaalf op my hart se Richterskaal
En my hele hart b-b-bewe, hy ruk, en ek leef wanneer ek jou sien
Jy's 'n elf wanneer mooi uit 10 uit tel
En my hele hart b-b-bewe met jou in my lewe
So kom ons ruk 'n bietjie hand uit
Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MSC PUBL.)