top of page
Lollos - As Boetie Bad (Key: OR Gmaj)

Lollos - As Boetie Bad (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-00420
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: As Boetie Bad

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Alta Joubert & Minki Burger (Lollos)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

As Boetie bad is alles nat

Wat in die kamer staan

Die water spat ‘n breë rand

Tot teen die drumpel aan

Die kat dra gou haar kleintjies weg

En Sussie gryp haar pop

Ou Wagter loer net een slag skuins

Dan soek hy die tuintjie op

 

As Boetie bad moet hy was agter sy ore

Sepies aan sy lyfie smeer en ook tussen sy tone

Boetie spat vir Sussie nat

Dis kwaai plesier

En Boetie is nou silwerskoon

Mamma kyk net hier

 

As Sussie bad is alles nat

Wat in die kamer staan

Die water spat ‘n breë rand

Tot teen die drumpel aan

Die kat dra gou haar kleintjies weg

En Boetie gryp sy trok

Ou Wagter loer net een slag skuins

Dan soek hy die tuintjie op

 

As Sussie bad moet sy was agter haar ore

Sepies aan haar lyfie smeer en ook tussen haar tone

Sussie spat vir Boetie nat

Dis kwaai plesier

En Sussie is nou silwerskoon

Mamma kyk net hier

 

Seep, seep

Was, was

Skrop, skrop

Borrel, borrel

 

Seep, seep

Was, was

Skrop, skrop

Borrel

 

As Boetie bad moet hy was agter sy ore

Sepies aan sy lyfie smeer en ook tussen sy tone

Boetie spat vir Sussie nat

Dis kwaai plesier

En Boetie is nou silwerskoon

Mamma kyk net hier

En Boetie is nou silwerskoon

Mamma kyk net hier

 

Composer: MINKI BURGER (LOLLOS PRODUCTIONS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page