top of page
Karlien van Jaarsveld - As Die Gordyn Val (Key: OR Emaj - BV)

Karlien van Jaarsveld - As Die Gordyn Val (Key: OR Emaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-01203
$12.95Price

Title: As Die Gordyn Val

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: Yes
More info: Karlien van Jaarsveld is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

Ek en jy

Staan alleen

Almal is weg en ek voel dit reën

Soos elke aand

Na elke show

Los jy my weer en jy’t geen berou

 

As die gordyn val haal jy jou masker af

En word jy weer jouself waar niemand jou kan sien

En niemand ooit sal weet nie, maar dit verander alles

Verander hoe ek voel en wat ek van jou dink

Verander my en jou ons boot begin te sink

Want jy voel niks vir my nie

As die gordyn val

 

TUSSENSPEL

 

Hoe was ek

So verkeerd

Waarom kon ek jou net nie vergeet

En ook soos jy

Elke aand

My teen die ander daar om jou meet

 

As die gordyn val haal jy jou masker af

En word jy weer jouself waar niemand jou kan sien

En niemand ooit sal weet nie maar dit verander alles

Verander hoe ek voel en wat ek van jou dink

Verander my en jou ons boot begin te sink

Want jy voel niks vir my nie

As die gordyn val

 

Ek wens ek kon dit skree

Ek voel so vasgehou

Want vir my en jou was daar tog nooit ‘n kans gewees

 

As die gordyn val haal jy jou masker af

En word jy weer jouself waar niemand jou kan sien

En niemand ooit sal weet nie

As die gordyn val, haal jy jou masker af

En word jy weer jouself waar niemand jou kan sien

En niemand ooit sal weet nie, maar dit verander alles

Verander hoe ek voel en wat ek van jou dink

Verander my en jou ons boot begin te sink

Want jy voel niks vir my nie

As die gordyn val

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page