top of page
Laurika Rauch - As Ek Eendag Oud Is (Key: OR F#maj)

Laurika Rauch - As Ek Eendag Oud Is (Key: OR F#maj)

SKU: CO-OR-NB-01167
$12.95Price

Title: As Ek Eendag Oud Is

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Laurika Rauch
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
More info: 'As Ek Eendag Oud Is' kom voor op Laurika Rauch se 2014 album Wals, Wals Willemien.
Lyrics: Yes

 

As ek eendag oud is en my lewe herleef

Sal ek terug dink aan tye wat aan môre vas kleef

Die minute en ure is in ’n oogwink verby

Elke glimlag en traan is kosbaar vir my

 

En as ek sou kon terug gaan, wat sou ek wou hê

Wat sou ek verander, wat sou ek wou sê

Sou die wysheid my uitput, of op hande kon dra

Sou ek antwoorde kry, op die vrae wat ek vra

 

Want vandag is die môre waaroor gister bekommer

Elke uur word die drome selfs stommer en stommer

Die minute en ure is in ’n oogwink verby

Elke glimlag en traan is kosbaar vir my

 

En as ek eendag oud is, wil ek kan onthou

Die pyn en die lyding, die liefde, die nou

Die lewe se paadjies waar hul ook mag draai

My kleuterskoolmaatjies wie sou kon raai

 

En as dit dan ook tyd word om my kop neer te lê

Sou ek graag wou weet, daar’s niks meer te sê

Sou die wysheid my uitput, of op hande kon dra

Sou ek antwoorde kry, op die vrae wat ek vra

 

Want vandag is die môre waaroor gister bekommer

Elke uur word die drome selfs stommer en stommer

Die minute en ure is in ’n oogwink verby

Elke glimlag en traan is kosbaar vir my

Sou die wysheid my uitput, of op hande kon dra

Sou ek antwoorde kry, op die vrae wat ek vra

 

As ek eendag oud is

As ek eendag oud is

As ek eendag oud is

As ek regtig oud is

 

Composer: ETTIENE STEYN (SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page