top of page
Anneli van Rooyen - As Ek Kon (Key: OR Amaj)

Anneli van Rooyen - As Ek Kon (Key: OR Amaj)

SKU: AL-OR-NB-00347
$12.95Price

Title: As Ek Kon

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anneli van Rooyen
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Anneli van Rooyen se besonderse stem het haar een van die gewildste plaaslike sangeresse gemaak. Sy skryf self musiek en die tere liefdeslied, uitbundige vreugdeslied en ballade is haar forté. Anneli het 16 albums vrygestel vanaf 1980.
Lyrics: Yes

 

Aanhouer wen

Maar die petrol prys, die spits verkeer

Geen parkering, vroeg of lank

Laat my harde bene kou

Die laaste strooi

Uit die snelstrik tussen bosse

En die lang tou by die kitsbank

Wat my bloeddruk dak hoog hou

 

Ag geld is skaars

Fortuine wat gewen word, hoort telkens aan ‘n ander

Dis net olie op die vuur

Belasting is kwaai

Mens moet murg hê in jou pype

Die pot nog aan die kook hou

Al is alles peperduur

 

En as ek kon, en as ek kon..

Sou ek die hele wêreld met perfeksie wou verstom

Ek sou wense toe wou staan

En ligvoets oor die dae heen

Problem kon ontslaan

En as ek kon, en as ek kon..

Sou ek die hele aardbol draai

Na die strale van die son

Sodat lig op almal skyn

Die heuwels kan verdwyn, en dan uiteindelik elke raaisel sal kan rym

 

Ons kry maar swaar

Met kinkels in die kabels, yster in die vure

Ai, die prentjie lyk maar sleg

Blink kant bo

Min goed gaan in my skoot val

Maar ek sal die paal haal

Daar’s ‘n goue midde-weg

 

En as ek kon, en as ek kon..

Sou ek die hele wêreld met perfeksie wou verstom

Ek sou wense toe wou staan

En ligvoets oor die dae heen

Problem kon ontslaan

En as ek kon, en as ek kon..

Sou ek die hele aardbol draai

Na die strale van die son

Sodat lig op almal skyn

Die heuwels kan verdwyn, en dan uiteindelik elke raaisel sal kan rym

 

En as ek kon, en as ek kon..

Sou ek die hele wêreld met perfeksie wou verstom

Ek sou wense toe wou staan

En ligvoets oor die dae heen

Problem kon ontslaan

En as ek kon, en as ek kon..

Sou ek die hele aardbol draai

Na die strale van die son

Sodat lig op almal skyn

Die heuwels kan verdwyn, en dan uiteindelik elke raaisel sal kan rym

 

Ja as ek kon

As ek kon

 

Composer: ATARI/A.VAN ROOYEN (SARRAL)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page