Ruhan du Toit - As Jy Dink Jy Weet (Key: OR Bmaj)
Title: As Jy Dink Jy Weet
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Ruhan du Toit
Genre: Pop & Pop Rock; South African; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy glo in Vader Kersfees
En jy wag dat die lig vir die takbokke
Wat land op die dak en die sleëklokke geluid
Toe vind jy uit
Jy glo en jy vergewe
In jou lewe al so baie seer gekry
Vergeet en vertrou iemand weer
Dan's dit verby
Toe kry jy my
So as jy dink
Jy weet
Hoe donners lief ek jou het
Dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Nee, jy's verkeerd
As jy dink jy weet
Jy dink ek sien nie raak nie
Hoe baie jy gee en jy doen vir my
Al sê ek dit dalk nie genoeg nie
Weet net jy
Is als vir my
So as jy dink
Jy weet
Hoe donners lief ek jou het
Dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Jy's verkeerd
As jy dink jy weet
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Nee, jy's verkeerd
Jy glo, daar is 'n hemel
Waar die pyn en die seer alles weggaan
Het getwyfel toe sien ek 'n engel in jou oë
Nou glo ek ook
So as jy dink jy weet
Hoe donners lief ek jou het
Dink weer
As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Nee, jy's verkeerd
As jy dink jy weet
As jy dink jy weet
Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBLISHING)