top of page
Charlize Berg - As Jy Weet Dis Liefde (Key: OR Bmaj)

Charlize Berg - As Jy Weet Dis Liefde (Key: OR Bmaj)

SKU: CO-OR-NB-00090
$12.95Price

Title: As Jy Weet Dis Liefde

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Charlize Berg

Genre: South African; Pop; Special Occasion

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bmaj

Backing vocals: No

More info: Charlize Berg is 'n Afrikaanse sangeres van Centurion. Haar eerste solo-album, Charlize Berg, is in 2011 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Gestuur vir my

Gestuur om my weer lief te laat kry

Met 'n kyk in jou oë

Wat my weereens laat glo

In myself

 

Jy bring vir my

Jy bring vir my 'n hart

Wat nuut is

Met 'n strik omgebind

Het jy my hier gevind

Net vir jou

 

Ek wonder hoe

Jy dit regkry

En ek wonder hoekom

Ek vir myself kan sê

 

Soen 'n bietjie stadiger

Lag 'n bietjie harder

Lief 'n bietjie dieper en beter

As jy weet verseker

Sê 'n bietjie meer hoe jy voel

Druk 'n bietjie harder

Lief 'n bietjie dieper en beter

As jy weet verseker dis liefde

 

Belowe my

Belowe my jy sal net so bly

En dat jy altyd sal wys

Hoe jy net aan my sy

Hier wil wees

Aan my sy wil wees

 

Ek wonder hoe

Jy dit regkry

En ek wonder hoekom

Ek vir myself kan sê

 

Soen 'n bietjie stadiger

Lag 'n bietjie harder

Lief 'n bietjie dieper en beter

As jy weet verseker

Sê 'n bietjie meer hoe jy voel

Druk 'n bietjie harder

Lief 'n bietjie dieper en beter

As jy weet verseker dis liefde

 

As jy weet verseker dat daar is niks beter as liefde

So as dit is hoe jy voel

 

Soen 'n bietjie stadiger

Lag 'n bietjie harder

Lief 'n bietjie dieper en beter

As jy weet verseker

Sê 'n bietjie meer hoe jy voel

Druk 'n bietjie harder

Lief 'n bietjie dieper en beter

As jy weet verseker dis liefde

 

Soen 'n bietjie stadiger

Lag 'n bietjie harder

Lief 'n bietjie dieper en beter

As jy weet verseker

Sê 'n bietjie meer hoe jy voel

Druk 'n bietjie harder

Lief 'n bietjie dieper en beter

As jy weet verseker dis liefde

Dis liefde

 

Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MSC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page