top of page
Leon Ferreira - Asemrowend (Key: OR Gmaj - BV)

Leon Ferreira - Asemrowend (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00768
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Asemrowend

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Leon Ferreira
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids, Tweens & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Leon Ferreira is 'n bekende Suid-Afrikaanse gospel sanger. Hy is gebore op 24 November 1963 in Virginia, Oranje Vrystaat. In 1992 kry hy sy eerste opname kontrak en begin kort daarna voltyds sing. Leon is ook 'n omroeper, komediant, akteur en stemkunstenaar.
Lyrics: Yes

 

Asemrowend is my Koning

Asemrowend is die werke van Sy hand

Van die eerste lig in die môre

Deur die donker nag vanaand

 

Sy genade slaan my asem weg

Sy liefde gryp my aan die hart

Toe Hy vir my tot die dood toe veg

En my naam skryf in Sy hand

 

Daar's niks wat my van Sy liefde skei nie

Niks wat kom tussen Hom en my nie

Al gaan ek noord of gaan ek suid

Trek ek oos by wes verby

Sal sy liefde my daar kry

 

Asemrowend is my Koning

Asemrowend is die werke van Sy hand

Van die eerste lig in die môre

Deur die donker nag vanaand

 

Asemrowend is my Koning

Asemrowend is die werke van Sy hand

Van die eerste lig in die môre

Deur die donker nag vanaand

 

God se goedheid en Sy guns oor my

Dit agtervolg my dag en nag

God se grootheid en Sy majesteit

Dit laat my na my asem snak

 

En Sy naam sal vir ewig staan

Want dis die Naam bo elke naam

En wie weet waar sou ek begin

As ek Sy liefde wou besing

My asem's net te min

 

Asemrowend is my Koning

Asemrowend is die werke van Sy hand

Van die eerste lig in die môre

Deur die donker nag vanaand

 

Asemrowend is my Koning

Asemrowend is die werke van Sy hand

Van die eerste lig in die môre

Deur die donker nag vanaand

 

Na, na, na na, na, na...

 

Asemrowend is my Koning

Asemrowend is die werke van Sy hand

Van die eerste lig in die môre

Deur die donker nag vanaand

 

Asemrowend is my Koning

Asemrowend is die werke van Sy hand

Van die eerste lig in die môre

Deur die donker nag vanaand

Van die eerste lig in die môre

Deur die donker nag vanaand

 

Asemrowend is my Koning

 

Composer: L. FERREIRA (SELECT MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page