Gerhard Steyn & Richard vd Westhuizen - Ballade Vir 'n Enkeling (Key: OR Dmaj)
Title: Ballade Vir 'n Enkeling
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Gerhard Steyn & Richard van der Westhuizen
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Elke dag in sy dop
Elke uur opgekrop
Jy kry 'n naam
Jy kekkel saam
Toegespin, binne-in die bol gepik
'n Kaart in jou pak
'n Kat in die sak
Skedelbeen op 'n dobbelsteen
Danse dans
Vat 'n kans en jy's los
Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling, ruggedraai op die ligtekring
Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling, enkeling alleen
Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling, enkeling alleen
Enkeling
Elke boek in sy plek
Elke hoofstuk perfek
Gedruk, geset
Gebind, gevlek
Marionet, silhouette
Papierpop
Wat lê nog voor
Wat bly nou oor
Jy seën seisoen se sensasie
Hart verkoop
Siel gestroop
Ontwortel
Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling, ruggedraai op die ligtekring
Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling, enkeling alleen
Agterstevoor
Onderstebo
Vreemdeling, enkeling alleen
Dag na dag, straat na straat
Kaart na kaart, mens na mens
Nag na nag, dans na kans
Is elkeen 'n enkeling
Composer: R. VAN DER WESTHUIZEN/L. VAN RENSBURG