top of page
Barto - H2Oe (Key: OR C#maj)

Barto - H2Oe (Key: OR C#maj)

SKU: CH-OR-NB-02248
$12.95Price

Title: H2Oë (H2Oe)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Barto
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek het gedink ek soek die reën

Ek het gedink ek soek die see

Nie geweet ek gaan dit vind in haar oë

Ek het gedink ek soek die reën

 

Ek het gedink ek soek riviere

Wat loop tot in die mond

Nie geweet ‘n hart kan dieper as diep

Ek het gedink ek soek die reën

 

Haar twee oë

As haar twee oë kyk vir my

Dryf my wêreld verby my

Haar twee oë

As haar twee oë vir my staar

Wil my hart nie bedaar nie

Sy gee my lewe sy verdrink my gewete

Met oë soos reën verhoor sy my gebede

 

Haar twee oë

Is soos water vir my

Waardeur haar twee oë kyk vir my

Haar twee oë is soos water vir my

 

Nie gedink ek soek die vloed

Het nie gedink ek soek die storm

Het nie gedink ek soek die breek van ‘n wolk

Maar nou weet ek dis wat ek kort

 

Ek sien hoe vorm elke druppel

Oor en oor maak dit ‘n rippel

Sy breek die stilte van my kalm

Weer en weer en weer en weer

 

Haar twee oë

As haar twee oë kyk vir my

Dryf my wêreld verby my

Haar twee oë

As haar twee oë vir my staar

Wil my hart nie bedaar nie

O, sy, sy gee my lewe sy verdrink my gewete

Met oë soos reën verhoor sy my gebede

 

Haar twee oë

As haar twee oë kyk vir my

Dryf my wêreld verby my

Haar twee oë

As haar twee oë vir my staar

Wil my hart nie bedaar nie

O, sy gee my lewe sy verdrink my gewete

Met oë soos reën verhoor sy my gebede

 

Haar twee oë

Is soos water vir my

Waardeur haar twee oë kyk vir my

Haar twee oë is soos water vir my

 

Composer: BARTO SWIEGERS/DON KELLY/STEPHAN VAN HUYSSTEEN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page