top of page
Barto - Vlam In Die Wind (Key: OR C#maj)

Barto - Vlam In Die Wind (Key: OR C#maj)

SKU: CH-OR-NB-03035
$12.95Price

Title: Vlam In Die Wind
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Barto
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR C#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Waar daar 'n rokie rook

Brand daar 'n vuur

En waar ons harte brand

Kan jy die wind maar stuur

 

Winde wat om ons waai

Maak ons sterk

Al wat dit vat is bloed en sweet

En 'n bietjie werk

En waar ons harte brand

Kan jy die wind maar stuur

Ons is hier

Ons is hier

 

Want ons dans, ons dans

Soos 'n vlam in die wind

Niks wat aan ons kan vat

Of aan die grond vasbind

Sê, eh-oh

Ja, ek sê jou

Ons waai, ons waai

Soos 'n vlam in die wind

Heen en weer kan maar probeer

Ons sal die lewe vind

Sê, eh-oh

Ja, ek sê jou

Soos 'n vlam in die wind

 

Oh-oo-ooh...

Eh-oh...

Soos 'n vlam in die wind

Oh-oo-ooh...

Eh-oh...

Soos 'n vlam in die wind

 

Saam vasgebind in flint

Verander vonk in 'n vuur

Die donker maak mens blind

Totdat ons lig uitstuur

 

Winde wat ons omwaai

Gee ons krag

Ons sal brand

Van die skemer tot die nuwe dag

En waar ons harte brand

Kan jy die wind maar stuur

Ons is hier

Ons is hier

 

Want ons dans, ons dans

Soos 'n vlam in die wind

Niks wat aan ons kan vat

Of aan die grond vasbind

Sê, eh-oh

Ja, ek sê jou

Ons waai, ons waai

Soos 'n vlam in die wind

Heen en weer kan maar probeer

Ons sal die lewe vind

Sê, eh-oh

Ja, ek sê jou

Soos 'n vlam in die wind

 

Oh-oo-ooh...

Eh-oh...

Soos 'n vlam in die wind

Oh-oo-ooh...

Eh-oh...

Soos 'n vlam in die wind

 

Want ons dans, ons dans

Soos 'n vlam in die wind

Niks wat aan ons kan vat

Of aan die grond vasbind

Sê, eh-oh

Ja, ek sê jou

Ons waai, ons waai

Soos 'n vlam in die wind

Heen en weer kan maar probeer

Ons sal die lewe vind

Sê, eh-oh

Ja, ek sê jou

Soos 'n vlam in die wind

 

Oh-oo-ooh...

Eh-oh...

Soos 'n vlam in die wind

Oh-oo-ooh...

Eh-oh...

Soos 'n vlam in die wind

 

Composer: BARTO SWIEGERS/DON KELLY/FRAN-ZEL VAN HUYSSTEEN/STEPHAN VAN HUYSSTEEN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page