Bernice West - As Hy Weer Kom (Key: -1 Cmin - BV)
Title: As Hy Weer Kom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bernice West
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: -1 Cmin
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Sy pêrels
Dit raak dalk donker in die aand
As jy jou oë toemaak
Maar jou lamp kan skyn as jy kies
Om die lig in te laat
Dit lyk dalk ver om te loop
Maar jy is duur gekoop
Die engele dans al vir daai dag
Wat jy jou siel weer laat doop
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur
Laat gaan jou seer
Jy's baie meer werd
La la la la...
La la la la...
Jou hart heg waarde aan die wêreld
Wat soms om jou maai
Al voel jou tyd dalk te min
Kan jy steeds vrede saai
Jy's uitgekies om te droom
En in vrede te woon
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur
Laat gaan jou seer
Jy's baie meer werd
La la la la...
La la la la...
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel val
Jy's nie alleen nie
Kan jy die seën voel
Jy's nie alleen nie
Jy's nie alleen nie
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kind maak oop die deur
Laat gaan jou seer
Jy's soveel meer werd
As Hy weer kom
As Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels
Fraaie pêrels
Kind maak oop die deur
Laat gaan jou seer
Jy's soveel meer werd
Jy's soveel meer werd
Composer: BERNICE VAN DER WESTHUIZEN (INHOUD HUIS MUSIEK)