top of page
Bernice West - Hemel Op Aarde (Key: OR Gmaj - BV)

Bernice West - Hemel Op Aarde (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: CH-OR-BV-03041
$12.95Price

Title: Hemel Op Aarde
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bernice West
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Sal jy verstaan as ek jou in die nag dalk agter los

Uitgeknip in die eenvoud jou seer in die ruimte gepos

Want jou stiltes verstaan my nie

Ek wou praat maar jy antwoord nie

 

Sal jy padlangs loop as ek jou dan moet verlaat

Steeds 'n goeie daad pleeg en die mense om jou vermaak

Ons was goud maar nie kleurvol nie

Ons was een maar nie eerlik nie

 

Hemel op aarde

Gooi my kleed my in genade

Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas

Hemel op aarde

Is net 'n oomblik saam met jou

 

Hier's 'n dubbellyn getrek ek hoor jou dan aan die ander kant

Jy het my dan afgemerk ek was die einde op jou liefdesband

Ek het probeer maar jy was uitverhuur

Als gegee maar jou hart was te duur

 

Hemel op aarde

Gooi my kleed my in genade

Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas

Hemel op aarde

Is net 'n oomblik saam met jou

 

Ooh ek verlang dan na wat ons eens saam was

Jou woorde het my klei gemaak totdat ek jou kon pas

Maak vry die las, ooh

Maak vry die las, die las, die las

 

Hemel op aarde

Gooi my kleed my in genade

Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas

Hemel op aarde

 

Op die pad van die lewe maak ons dan steeds geraas

Hemel op aarde

Is net 'n oomblik saam met jou

 

Composer: BERNICE VAN DER WESTHUIZEN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page