top of page
Andriette - Beter As Die Beste (Key: OR Fmaj)

Andriette - Beter As Die Beste (Key: OR Fmaj)

SKU: CO-OR-NB-00130
$12.95Price

Title: Beter As Die Beste

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Andriëtte (Andriette)

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Fmaj

Backing vocals: No

More info: 'Beter as die Beste' kom voor op Andriëtte, naaswenner van Idols in 2007, se album Wat Rym Met Liefde wat in 2013 uitgereik is.

Lyrics: Yes

 

(Beter, beter, beter as die beste)

(Beter, beter, beter as die beste)

 

Ek soek, ek soek al lank na jou

Die man wat my sal dra en veilig hou

 

Want iemand, iemand soos jy

Kan my wêreld omdraai en sê jy's lief vir my

 

Jy is beter, beter, beter as die beste

Seker, seker in die hele weste

Alles sal ek doen om jou weer te soen

(Beter, beter, beter as die beste)

Jy is beter, beter, beter as die beste

Seker, seker in die hele weste

Alles sal ek doen om jou weer te soen

(Beter, beter, beter as die beste)

 

Ek weet, wat ons het is skaars

Jy's die beste ding wat daar is

 

Niemand behalwe jy

Kan my hele hart en siel net so kry

 

Jy is beter, beter, beter as die beste

Seker, seker in die hele weste

Alles sal ek doen om jou weer te soen

(Beter, beter, beter as die beste)

Jy is beter, beter, beter as die beste

Seker, seker in die hele weste

Alles sal ek doen om jou weer te soen

(Beter, beter, beter as die beste)

 

Jy's altyd daar om my te vang

Daar om my dag te maak

Jy dra my op jou hande

Wat meer kan iemand vra

Jy's beter as die beste

Die beste ding vir my

(Beter, beter, beter as die beste)

 

Beter, beter, beter as die beste

Seker, seker in die hele weste

Alles sal ek doen om jou weer te soen

(Beter, beter, beter as die beste)

Beter, beter, beter as die beste

Seker, seker in die hele weste

Alles sal ek doen om jou weer te soen

(Beter, beter, beter as die beste)

(Beter, beter, beter as die beste)

 

Composer: EMIL STRUWIG (ACTIVE MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page