top of page
Karlien van Jaarsveld - Beter As Liefde (Key: OR Gmaj - BV)

Karlien van Jaarsveld - Beter As Liefde (Key: OR Gmaj - BV)

SKU: CO-OR-BV-00619
$12.95Price

Title: Beter As Liefde

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Karlien van Jaarsveld
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Karlien van Jaarsveld is 'n Afrikaanse sangeres. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik.
Lyrics: Yes

 

Ek weet my hart is vol maar ek laat jou hierin

Ek weet ek moet weghol maar ek sien 'n begin

Dit alles met jou ek verloor alle sin

 

Ek het jou nie verwag ek het jou nie beplan

Maar hoe besluit ‘n mens waarheen jou pad sal gaan

Jy’t my gewys hoe, jy by my sal staan

 

Want daar’s niks beter as liefde nie

Daar’s niks beter as jy

En ek weet ek verdien jou nie

Maar jy bly nog by my

En die liefde vergeet jou nie

En dit sal jou nooit onder kry

En ek glo wat ek sê daar’s niks beter

Beter as liefde nie

 

Jy het so mooi gelyk jy’t alles reg gedoen

Jy’t deur my siel gekyk ek wou jou aanhou soen

En vir jou wys hoe, jy vir my sou val

 

Hoe kon jy dit weerhou dit wat jy vir my voel

Die liefde vrees jou nie hy word vir jou bedoel

Hy sal hou inperk en jou hart was koel

 

Want daar’s niks beter as liefde nie

Daar’s niks beter as jy

En ek weet ek verdien jou nie

Maar jy bly nog by my

En die liefde vergeet jou nie

En dit sal jou nooit onder kry

En ek glo wat ek sê daar’s niks beter

Beter as liefde nie

 

Ek weet oor ‘n honderd jaar sal ek nog steeds dieselfe sê

Deur als bly ons bymekaar want ek wil net vir jou hê

 

Want daar’s niks beter as liefde nie

Daar’s niks beter as jy

En ek weet ek verdien jou nie

Maar jy bly nog by my

En die liefde vergeet jou nie

En dit sal jou nooit onder kry

En ek glo wat ek sê daar’s niks beter

Beter as liefde nie

En ek glo wat ek sê daar’s niks beter

Beter as liefde nie

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page