top of page
4Werke - Bietjie Meer Van Jou (Key: OR Abmaj)

4Werke - Bietjie Meer Van Jou (Key: OR Abmaj)

SKU: RI-OR-NB-00031
$12.95Price

Title: Bietjie Meer Van Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: 4Werke (4 Werke) 

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans    

Era: 2010s    

Key: OR Abmaj 

Backing vocals: No    

More info: 4Werke is a South African vocal group with members Nicholis Louw, Elizma Theron, Ray Dylan & Monique.

Lyrics:  Yes

 

Ek dink ek's verslaaf aan jou soene

Jou mond en jou lippe

Oë wat so skitter

Jou smile en jou hande

Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

 

Ek kan nie wag om jou net weer te...

Ek kan nie dink hoe lekker jy my weer gaan...

As jy maar weet baie ek nog graag wil...

Gee my bietjie meer van...

 

Ek kan nie stop ek kan nie ophou aan jou...

Ek kan nie langer wag om jou net weer te...

Imagine as ons twee alleen kan...

Gee my bietjie meer van...

 

Stille water(s) diepe grond

Jou laat verlange

Water in my mond

Met jou verleidelike

Meesterlike brein maak jy my wêreled insane

 

Ek dink ek's verslaaf aan jou soene

Jou mond en jou lippe

Oë wat so skitter

Jou smile en jou hande

Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

Ek kry jou nie uit my lyf uit

 

Ek's verslaaf aan jou vat

En jou passie geheime

Raak van jou vingers

Stuur van jou seine

Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

 

Gee my bietjie meer van...

Gee my bietjie meer van...

Gee my bietjie meer van jou

Van jou

 

Daar's soveel dinge in my kop wat aanhou...

Dis of dit spin hier in my...

Gee my net 'n kans om jou te...

Net 'n bietjie meer van...

 

Ek kan nie stop ek kan nie ophou aan jou...

Ek kan nie dink ek kan nie weghol van jou...

Mag ek maar meer kry van jou...

En net 'n bietjie meer van...

 

Stille water(s) diepe grond

Jou laat verlange

Water in my mond

Met jou verleidelike

Meesterlike brein maak jy my wêreled insane

 

Ek dink ek's verslaaf aan jou soene

Jou mond en jou lippe

Oë wat so skitter

Jou smile en jou hande

Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

Ek kry jou nie uit my lyf uit

 

Ek's verslaaf aan jou vat

En jou passie geheime

Raak van jou vingers

Stuur van jou seine

Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

Ek kry jou nie uit my lyf uit nie

 

Gee my bietjie meer van...

Gee my bietjie meer van...

Gee my bietjie meer van jou

Van jou

 

Gee my bietjie meer van...

Gee my bietjie meer van...

Gee my bietjie meer van jou

Van jou

 

Composer: N. SCHOOMBEE/R. DYLAN  

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page