Bles Bridges - Bloedrooi Rose (Key: OR Amaj)
Title: Bloedrooi Rose
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bles Bridges
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Elke dag op my lewenspad
Sien ek rose rondom my
Soveel mense is naby en deel my drome
As ek liefde vra is dit altyd daar
En jy gee vir my jou hand
Met die rose bring ek jou my dank
Hierdie roos is vir jou my lief
En ek bring ook 'n liefdeslied
'n Bloedrooi roos om vir jou te sê
Hoe diep my liefde lê
Hierdie roos gee ek uit my hart
En daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooi rose sê ek aan jou
Ek bly getrou
Voor hierdie uur tot verewig duur
Maar dit sou nie moontlik wees
In jou oë sien ek reeds die afskeidstrane
Soos 'n laaste groet tot ons weer ontmoet
Sal die rose altyd bly
As 'n teken van ons samesyn
Hierdie roos is vir jou my lief
En ek bring ook 'n liefdeslied
'n Bloedrooi roos om vir jou te sê
Hoe diep my liefde lê
Hierdie roos gee ek uit my hart
En daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooi rose sê ek aan jou
Ek bly getrou
Hierdie roos is vir jou my lief
En ek bring ook 'n liefdeslied
'n Bloedrooi roos om vir jou te sê
Hoe diep my liefde lê
Hierdie roos gee ek uit my hart
En daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooi rose sê ek aan jou
Ek bly getrou
Met bloedrooi rose sê ek aan jou
Ek bly getrou
Composer: RUPPRICH/BUSSE/L BRIDGES (MAC VILLA)