Andre Swiegers ft. Riana Nel - Blou (Key: OR Dmaj)
Title: Blou (Laurika Rauch Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Artist: André Swiegers & Reana Nel (Andre Swiegers & Riana Nel)
Genre: South African; Pop; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: André Swiegers (gebore 14 Februarie 1958 in Brakpan) is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Hy maak sy eerste deurbraak in 1990 toe Laurika Rauch sy liedjie “Blou” sing en dit trefferstatus bereik.
Lyrics: Yes
As die skemer kom
En hy vang my by jou
En hy stuur jou terug na jou huis toe
Wie sou verstaan
Hoe ek sou voel
Wie sou verstaan
Oral om, om my heen
Is dit blou
Ek wil by jou wees
Vanaand
Tyd en plek
Bepaal wat gebeur
Niemand kan dit keer nie
Sê my wat’s reg
En wat is verkeerd
Wie sou bepaal
Oral om, om my heen
Is dit blou
Ek wil by jou wees
Vanaand
Alles is blou
Alles is blou
Blou is die wolke
Blou is die maan
Blou is die venster waarby ek staan
Blou is my hart en
Blou my gedagtes
Blou om my heen
Alles is blou
Alles is blou
Alles is blou
Alles oor jou
As die skemer kom
En hy vang my by jou
En hy stuur jou terug na jou huis toe
Wie sou verstaan
Oral om, om my heen
Is dit blou
Ek wil by jou wees
Vanaand
Composer: ANDRè SWIEGERS (SELECT MUSIEK)