top of page
Jaco van Wyk - Blou Rokkie (Key: OR Emaj)

Jaco van Wyk - Blou Rokkie (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00942
$12.95Price

Title: Blou Rokkie

Composer: LEONARD AHLSTROM/MIKE DEMUS

Created in the style of: Jaco van Wyk
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country; Blues
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Toe ek my weer kom kry

Stap sy voor my verby

Ah-ha hum

Mmm-mm-mm

Met daai blou rokkie aan

Het sy my verlei

Ah-ha hum

Mmm-mm-mm

Net so vier duim bo die knieg

En hieroor moet ek lieg

Ek was verlief

 

Hy span so goed

Om daai perdebylyf

Ah-ha hum

Ah-ha hum

Ek begin te koer

Soos 'n bosveldduif

Ah-ha hum

Ah-ha hum

Net so vier duim oor die knieg

En hieroor moet ek lieg

Ek was verlief

 

Dis die blou rokkie

Dis die blou rokkie

Net vier duim bo die knieg

Dis die blou rokkie

Dis moeilikheid die

 

Dis die blou rokkie

Dis die blou rokkie

Net vier duim bo die knieg

Dis die blou rokkie

Dis moeilikheid die

 

TUSSENSPEL

 

Toe ek weer vir haar kyk

Maak sy ogies vir my

Ah-ha hum

Ek word so bly

Toe kyk haar ma vir my

Ah-ha hum

Net so vier duim bo die knieg

En hieroor moet ek lieg

Ek was verlief

 

Sy dra nou my ring

En ek noem haar my ding

Ah-ha hum

Ah-ha hum

Soms raak ons laf

En haal die rok uit die kas

Ah-ha hum

Ah-ha hum

Net so vier duim bo die knieg

En hieroor moet ek lieg

Ek was verlief

 

Dis die blou rokkie

Dis die blou rokkie

Net vier duim bo die knieg

Dis die blou rokkie

Dis moeilikheid die

 

Dis die blou rokkie

Dis die blou rokkie

Net vier duim bo die knieg

Dis die blou rokkie

Dis moeilikheid die

 

TUSSENSPEL

 

Dis die blou rokkie

Dis die blou rokkie

Net vier duim bo die knieg

Dis die blou rokkie

Dis moeilikheid die

 

Dis die blou rokkie

Dis die blou rokkie

Net vier duim bo die knieg

Dis die blou rokkie

Dis moeilikheid die

 

TUSSENSPEL

 

Dis moeilikheid die

 

Composer: JACOBUS HENDRIK VAN WYK (BE MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page