top of page
Bok van Blerk - BMX en Bende (Key: OR Abmaj)

Bok van Blerk - BMX en Bende (Key: OR Abmaj)

SKU: AN-OR-NB-00523
$12.95Price

Title: BMX en Bende

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
More info: Bok van Blerk is gebore op 30 Maart 1978, en het in Pretoria grootgeword. In 2006 het Bok sy eerste album, Jy Praat Nog Steeds My Taal vrygestel. Hierdie liedjie kom voor op sy derde album, My Kreet.
Lyrics: Yes

 

Toe ons nog laatjies was,

het ons uit 'n boomhuis uit regeer

Toe alles alles was

Was ons ook vir alles blameer

 

Geen heinings, geen grense

Ek wens ek was weer nege

En weer saam met my BMX en Bende was legende

In daardie jare was ons die gevare

My BMX en Bende bly legende

Die beste verlede

Maak op vir die hede

Ek mis my verlede

 

Toe ons die A-team was

Het ses van die beste soms beheer.

Toe lewe veilig was,

Het ons pa's op die grense marsjeer

 

Nou't heinings ons mense

Ek wens ek was weer nege

En weer saam met my BMX en Bende was legende

In daardie jare was ons die gevare

My BMX en Bende bly legende

Die beste verlede

Maak op vir die hede

My BMX en Bende was legende

In daardie jare was ons die gevare

My BMX en Bende bly legende

Die beste verlede

Maak op vir die hede

Ek mis my verlede

 

TUSSENSPEL

 

Geen heinings, geen grense

Ek wens ek was weer nege

En weer saam met my BMX en Bende was legende

In daardie jare was ons die gevare

My BMX en Bende bly legende

Die beste verlede

Maak op vir die hede

Ek mis my verlede

 

BMX en bende, BMX en bende...

Ek mis my verlede

My BMX en Bende

 

Composer: JOHAN VORSTER/BOK VAN BLERK/SEAN ELSE (JOHAN VORSTER SONGS/BOK VAN BLERK PUBL./SEAN ELSE PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page