top of page
Lollos - Boem Shakalaka (Key: OR Amaj)

Lollos - Boem Shakalaka (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-00421
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Boem Shakalaka

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Alta Joubert & Minki Burger (Lollos)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Dis 'n geel krokkenoster met 'n spierwit stert

Hy sit kiertsregop op 'n potblou perd

Sy hare wapper soos 'n vlaggie wat waai

Daar vlieg 'n varkie en 'n hoenderhaai

 

Boem shakalaka skakedieng shakedoem

Die gras is blou en die wolkies groen

Boem shakalaka skakedieng shakedaai

Lollos is die beste hy gaan koning kraai

 

En hy kekkel en hy snork en hy maak 'n lawaai

'n Bloedrooi skaap met 'n stert wat swaai

En die oom van die plaas hy sit soos hy lag

Hierdie klomp diere, hulle maak my dag

 

Boem shakalaka skakedieng shakedoem

Hier bly die mense in 'n groot bruin skoen

Boem shakalaka skakedieng shakedaai

Vandag gaan Lollos soos 'n hondjie kraai

 

Boem shakalaka skakedieng shakedoem

Die gras is blou en die wolkies groen

Boem shakalaka skakedieng shakedaai

Lollos is die beste

Lollos is die beste

Lollos is die beste

Hy gaan koning kraai

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page