top of page
Anton Myburgh - Boer En Sy Roer (Key: OR Amin)

Anton Myburgh - Boer En Sy Roer (Key: OR Amin)

SKU: CO-OR-NB-00412
$12.95Price

Title: Boer En Sy Roer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Anton Myburgh (Murgpyp)
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amin
Backing vocals: No
More info: Anton Myburgh, ook bekend as Murgpyp, is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Sy loopbaan het op 13 begin toe hy vir sy stiefma, Cora Marie, die lied 'Ek kan lewe' geskryf het.
Lyrics: Yes

 

Sit jou hand op die ploeg

In die son sal jy swoeg

Want die boer en sy roer

Word nooit moeg

 

Want die boer en sy roer

Word nooit moeg om te ploeg

As hy staan staan hy sterker as 'n rots

Sit jy kettings om sy taal

Sal die duiwel jou kom haal

Los sy grond

Jy speel met 'n bom se lont

 

Boer maar voort boereseun

Niemand sal jou gond kom neem

Want die boer en sy roer

Word nooit moeg

 

Want die boer en sy roer

Word nooit moeg om te ploeg

As hy staan staan hy sterker as 'n rots

Sit jy kettings om sy taal

Sal die duiwel jou kom haal

Los sy grond

Jy speel met 'n bom se lont

 

Plant jou mielies

Teel jou bees

Jy hoef geen onheil te vrees

Want die boer en sy roer

Word nooit moeg

 

Want die boer en sy roer

Word nooit moeg om te ploeg

As hy staan staan hy sterker as 'n rots

Sit jy kettings om sy taal

Sal die duiwel jou kom haal

Los sy grond

Jy speel met 'n bom se lont

 

Met sy een oog op die weer

en sy hand op sy geweer

Word die boer en sy roer nooit moeg

 

Want die boer en sy roer

Word nooit moeg om te ploeg

As hy staan staan hy sterker as 'n rots

Sit jy kettings om sy taal

Sal die duiwel jou kom haal

Los sy grond

Jy speel met 'n bom se lont

 

Composer: ANTON MYBURGH (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page