Virginia Lee - Boerenooi (Key: OR Abmin)
Title: Boerenooi
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Virginia Lee
Genre: South African; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Abmin
Backing vocals: No
More info: Virginia Lee (1927-1990) is die skepper van baie opnames (weliswaar meestal Engels) wat onthou sal word. Sy is 'n tyd lank Suid-Afrika se “blonde liefling” genoem.
Lyrics: Yes
Nooi van die velde en randte
Jy word deur almal geëer
Nooi van die plaas en die lande
Jy bly so wonderlik teer
Na aan jou sy wil ek ewig bly
Hier op die velde met jou
Lieflik en skoon is jou beeld vir my
Altyd wil ek jou behou
Boerenooientjie
Roos van Suid Afrika
Ek wil so graag jou liefde win
Niemand anders kan ek bemin
Boerenooientjie
Nooi van die ossewa
Deur die jare bly ek getrou
Boerenooientjie
My hart is vir jou
Boerenooientjie
Roos van Suid Afrika
Ek wil so graag jou liefde win
Niemand anders kan ek bemin
Boerenooientjie
Nooi van die ossewa
Deur die jare bly ek getrou
Boerenooientjie
My hart is vir jou
Composer: K. LA GRANGE/J. THOMPSON (GALLO MSC PUBL.)