Bok van Blerk - Bloedbroers (Key: OR Cmaj)
Title: Bloedbroers
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bok van Blerk
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Country; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
1984 ons was vyande gewees
Mekaar gerol daar by die fietsloods
Jy was ‘n doring in my vlees
Toe twee weke later was die oorlog verby
Ons het die Witvlag gehys
‘n Beter pel kon ek nie kry
Ons was so reg soos reën
Ons was so in soos gin
Kan jy glo dit is al jare
Maar dis net die begin
Ons het bloedbroers gesweer
Met my eerste knipmes
Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes
Bloed is dikker as water
Vergeet, vergeet van die res
Ons het die beste jare uit mekaar gekry
Ek onthou nog hoe ons Kramer en Goosen uitbasuin
Al daai ou rugby beserings
Met die tyd weer terug
Jy was jare lank my stut, ek was jou slot
Ek het jou rug
Ons was so reg soos reën
Ons was so in soos gin
Kan jy glo dit is al jare
Maar dis net die begin
Ons het bloedbroers gesweer
Met my eerste knipmes
Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes
Bloed is dikker as water
Vergeet, vergeet van die res
TUSSENSPEL
Ons was so reg soos reën
Ons was so in soos gin
Kan jy glo dit is al jare
Maar dis net die begin
Ons het bloedbroers gesweer
Met my eerste knipmes
Ek sou spoorsny as jy jou bok sou kwes
Bloed is dikker as water
Vergeet, vergeet van die res
TUSSENSPEL
Ons was so reg soos reën
Ons was so in soos gin
Kan jy glo dit is al jare
Maar dis net die begin
Ons het bloedbroers gesweer
Met my eerste knipmes
Bloed is dikker as water
Vergeet, vergeet van die res
Composer: BOK VAN BLERK/CHRISTOPH KOTZE/JOHAN VORSTER